Jesus se Jihad

April 7, 2018

"Wie 'n beurs het, laat hom dit neem en so ook sy reissak; En wie dit nie het nie, moet sy kleed verkoop en 'n swaard koop." Luk 22:36

"Ek het nie gekom om vrede te bring nie, maar 'n swaard" Matt 10:34

00:0000:00

Vrae wat pla

April 7, 2018
00:0000:00

Die Opstanding : Feit of Fiksie

April 7, 2018

'And if Christ has not been raised, our preaching is useless and so is your faith' 1 Cor. 15:14

Het dit gebeur? Wat maak dit saak?

00:0000:00

Jesus en die ryk mense

April 7, 2018

Jesus hou nie van rykmense nie en wil hulle ook nie in die hemel hê nie, want soos Hy self gesê het is die makliker vir 'n kameel om deur die oog van 'n naald te gaan as vir 'n ryk mens om in die hemel te kom. Wat moet ons dan nou doen? Alles gaan verkoop om ons saligheid te verkry?

00:0000:00

‘n Omgekeerde Koninkryk

July 21, 2017

Stel jouself voor jy kom by die werk en jou werkgewer vertel hy het reeds jou werk vir die maand gedoen en jou salaris op dei 1ste van die maand inbetaal.  Stel jouself voor die president van die land slaap op straat sodat iemand sonder 'n huis in sy bed kan slaap.  Verbeel jou die koningin van England moet wagstaan by die hek sodat haar wagte veilig kan slaap in Buckingham Palace.  Wat kan ons leer by Jesus van leierskap?

00:0000:00

Pluralisme: Verskillende paaie na dieselfde God?

July 21, 2017

Lei verskillende paaie na dieselfde God? Dien Moslem, Christen, Jood en Hindoe nie maar eintlik dieselfde God nie?  Dit laat 'n mens nogal wonder, glo ek nie maar net oor dit wat my ouers my geleer het nie? 

00:0000:00

God en Wetenskap

July 21, 2017
00:0000:00

Om God raak te sien - Roedolf Botha

December 2, 2016

2016-11-20 The hiddenness of God is something that bothers a lot of people today. Yet it is nothing new. The travelers to Emmaus also did not recognise the presence of the living Christ in their broken and shattered world.

00:0000:00

Wanneer God stil is - Herman Carstens

November 17, 2016

2015-10-20

00:0000:00