Dialoog

Die Krag van Gebed

October 30, 2018

Party mense maak baie van die krag van gebed. Die vraag is egter "het dit ooit krag en maak dit werklik 'n verskil in jou lewe"? Kom gerus en neem deel aan hierdie fesinerende gesprek.