Dialoog

Die vervuld lewe

October 20, 2019
"Hurry is the great enemy of spiritual life in our day. You must ruthlessly eliminate hurry from your life" - Dallas Willard. Kom praat saam Sondagoggend hoe om nader aan God te leef in hierdie haastige era.