Dialoog

Jesus en die ryk mense

April 7, 2018

Jesus hou nie van rykmense nie en wil hulle ook nie in die hemel hê nie, want soos Hy self gesê het is die makliker vir 'n kameel om deur die oog van 'n naald te gaan as vir 'n ryk mens om in die hemel te kom. Wat moet ons dan nou doen? Alles gaan verkoop om ons saligheid te verkry?