Pluralisme: Verskillende paaie na dieselfde God?

July 21, 2017

Lei verskillende paaie na dieselfde God? Dien Moslem, Christen, Jood en Hindoe nie maar eintlik dieselfde God nie?  Dit laat 'n mens nogal wonder, glo ek nie maar net oor dit wat my ouers my geleer het nie? 

00:0000:00